top of page

Raak deel van ons gemeente

saad-chaudhry-cYpqYxGeqts-unsplash.jpg

Sondae Eredienste

Elke Sondagoggend om 09:00 kom ons as gemeente bymekaar rondom die Woord van God. Dit is 'n feesviering van ons gemeenskap met mekaar en met die Here. Voorsang begin 08:45.

​

Elke laaste Sondag van die maand is daar 'n informele 9:2 stilword diens om 18:00.

​

Ons Tienerdienste vind elke tweede Vrydagaand plaas soos op die Kalender aangedui.

Image by Ben White

Bid vir ons

Ons Kerkraad staan in diens van God aan stuur van Sy gemeente. Ons het baie ondersteuning nodig om hierdie belangrike taak te vervul. Bid vir en saam met ons vir die gemeente wat ons huis noem.

 

Stuur ook vir ons hier enige gebedsversoeke en voorbidding wat op die aankondigings moet kom.

Dra finansieël by

Ons gemeente is op verskeie vlakke in en om ons dorp betrokke. Sonder finansiële bydraes kan ons nie die belangrike werk wat ons doen verrig nie. Meer inligting daaroor nodig? Kliek hier.

13_edited.png
  • Instagram
  • Facebook
  • Youtube

HARMONIE GEMEENTE

Kantoor nommer:

(053) 832 7722

30 Kekewich rylaan

Monument Hoogte

Kimberley, 8301

©2024 by Harmonie Gemeente. Proudly created with Wix.com

bottom of page