

Vorms
Hier sal jy al die nodige inligting en vorms kry om by ons gemeente in te skakel as nuwe lidmate, kategese registrasie en huisbesoek versoeke.

Kategese inskrywingsvorm
Vul die vorm hier in om seker te maak jou kind/ers is op ons gemeente se kategese lyste. Kliek hier.

Huisbesoek versoeke
Vul vir ons die vorm in, en een van die leraars sal kontak maak om 'n besoek te reël. Kliek hier.

Doop
Vul vir ons die vorm hier in, en een van die Leraars sal kontak maak met jou. Ons gemeente Doop nie op 'n spesifieke datum elke maand nie. Kliek hier.

Huwelike
Wil julle trou? Vul vir ons die vorm hier in, en een van die leraars of die kantoor sal kontak maak. Kliek hier.

Sieke Besoeke/Begrafnisse
Vul vir ons die vorm in, en een van die leraars sal kontak maak om 'n besoek te reël. Vir begrafnisse vul asb die vorm hier in en die kantoor sal die reëlings tref soos nodig. Kliek hier.