top of page
Image by Geoffroy Hauwen

Verhoudingskommissies

Ons gemeente het 'n sterk saam wees kultuur. Dus is ons heeljaar besig om funksies en geleenthede te reël waar ons bymekaar kan wees. Rondom die Woord, rondom die vure en rondom die etenstafels. Ons het ook 'n uiters goeie kleuterskool op die perseel en ons is baie betrokke by die werksaamhede van die NG Kerk in Noord-Kaapland. Loer gerus hieronder na al die verskillende kommissies en hul werksaamhede. Kliek op elke prentjie om meer te lees en inligting te kry oor die verskillende kommissies en geleenthede in ons gemeente.

Kliek op die skakels hieronder om meer uit te vind oor elke kommissie.

1.png
6.png
13_edited.png
  • Instagram
  • Facebook
  • Youtube

HARMONIE GEMEENTE

Kantoor nommer:

(053) 832 7722

30 Kekewich rylaan

Monument Hoogte

Kimberley, 8301

©2024 by Harmonie Gemeente. Proudly created with Wix.com

bottom of page